|
|
|
|

Lulu Xingwana, minister van kuns en kultuur, het gekom met ’n hernieude aanslag op die naam van die stad Pretoria. Sy poog weer om dit na Tshwane te verander. Pretorianers word gevra om deel te neem aan ’n massa-protesaksie deur elke dag met hul hoofligte aan te ry oral waar hulle in die stad rondry.
|
|