tuis blad home page
Hits : 874382
Nuus
Konstruksiewerk vir waterpyp krap inwoners om
Bouwerk aan die nuwe sowat ses kilometer lange waterpypleidingsnetwerk wat van Schoemanstraat tot by die reservoir naby die Hoërskool Wonderboom in Wonderboom-Suid gelê word, laat inwoners langs die roete waar dié pypwerk gedoen word, rooi sien.

Bloubul stut in hegtenis
Na ’n naweek agter tralies is die Blou Bul-stut, Jacobus Stephanus oftewel ‘Bees’ Roux, Maandag op borgtog van R100 000 vrygelaat.

Rekord eksamen uitgestel weens staking
Die Gautengse Departement van Onderwys het verlede Woensdag aangekondig dat die graad 12-rekordeksamens met twee weke uitgestel gaan word.

Gauteng premier open skou in Pretoria
Die opening van die 71e Internasionale T-skou op 27 Augustus het op ’n hoë noot afgeskop.


Bulls Babes Tumi Ndweni, Chené Smith en Esté-Su van Zyl is deel van die vermaak tydens die Kleurvolle Klanke-gesinsdag by Tourtekpark in die Moot op 18 September. Dié dag is ten bate van boetie en sussie, CJ 92) en Sumaya (4) Moodie, wat dringend kogleêre inplantings benodig om te kan hoor en praat.




 
Sport
Triomf vir Bokke én Matfield op Loftus Versveld
Loftus Versveld was Saterdag wéér die plek waar rugbygeskiedenis gemaak is toe die Bloubul legende en Springbok onderkaptein, Victor Matfield, se 100ste toets met ’n oorwinning van 44-31 oor Australië gevier is.

Blou Bulle beleef laagtepunt in Curriebekerreeks
Nadat sukkelvertonings teen die Luiperds en die Griekwas die afgelope maand gewys het dat die Vodacom Blou Bulle ’n opdraande stryd in die Curriebekerreeks beleef, het hulle ’n nuwe laagtepunt bereik deur die tweede rondte van dié kompetisie met ’n nederlaag teen die Pumas op Nelspruit te begin.

Irvette van Blerk wins the Spar Womans race in Centurion
Nedbank’s Irvette van Blerk coasted to victory in the Spar Women's 10km Challenge at Supersport Park on Saturday afternoon, crossing the finishing line in 34.

McCarthy Classic eersdaags weer gehardloop
Op 25 September vanjaar is dit weer tyd vir een van die opwindendste padwedlope in Gauteng, wanneer die twaalfde McCarthy Volkswagen Classic Marathon Challenge in Rietondale, Pretoria, gehardloop word.

Skole
Lug jou mening
Dink u die openbare vervoer in Suid-Afrika is op standaard in vergelyking met die wêreld?
2 Stemme
9 Stemme
2 Stemme