tuis blad home page
Hits : 726488
News
Honde kry hul dag
Die mees geharde misdadigers in Suid-Afrika het al voor hulle geswig.

Hernieude aanslag op Pretoria laat inwoners kook
’n Grootskaalse ontevredenheid wat tot in die hof gaan draai, is verlede week ontketen om Pretoria se naamsverandering te keer.

Loophole in control over electricity meter readers
The Tshwane metro has no checks in place to assure that meter agents are accredited and trustworthy.

Busdiens laat skoliere in die steek
In die eerste twaalf dae sedert die skool geopen het, het Juanita Joubert se bus sewe keer nie opgedaag nie.


Lulu Xingwana, minister van kuns en kultuur, het gekom met ’n hernieude aanslag op die naam van die stad Pretoria. Sy poog weer om dit na Tshwane te verander. Pretorianers word gevra om deel te neem aan ’n massa-protesaksie deur elke dag met hul hoofligte aan te ry oral waar hulle in die stad rondry.




 
Sport
Varsitybeker begin nie goed vir Pretorianers
Die Varsitybekertoernooi van 2010 het nie goed begin vir Pretoria se twee kandidate nie.

Silver Valke wil vanjaar nóg beter vaar
Die Silver Valke rugbyklub in Silverton is reeds hard aan die oefen vir die taai Assupol Super 16 toernooi wat eersdaags begin.

Dragons mik ook na groter dinge
Dit lyk of die Blou Bulle se reserweliga vanjaar kookwaterrugby gaan oplewer.

Bloubul legende Ruben Kruger sterf
Weens sy spel as briljante losvoorspeler was hy bekend as die Silent Assassin onder sy rugbyvriende maar dit was uiteindelik die geruislose sluipmoordenaar in die vorm van ’n breingewas wat die Bloubul- en Springboklegende, Ruben Kruger, se lewe op die jeugdige ouderdom van 39 geëis het.

Schools
Your Opinion
Will you support Afri Forum with their court case to protect the name of Pretoria?
4 Vote(s)
2 Vote(s)
1 Vote(s)